Skamander

Water, of die Geveg van Achilles teen Skamander en Simoeis deur Auguste Couder, 1819.

Skamander , ook bekend as Skamandros (Grieks: Σκάμανδρος) of Xanthos (Grieks: Ξάνθος), was 'n riviergod in die Griekse mitologie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search